Individuele Aanbiedings:


Bankbesonderhede

Rekeningnaam: MATHS ILLUM
Bank : Capitec
Takkode: 470010
Rekeningnommer: 1366343938
Aanbiedings is georganiseer volgens grade. Die skakels kan gevind word aan die linkerkant van die blad.

Selekteer 'n taal vir elke aanbieding wat jy wil bestel. Wanneer jy al die aanbiedings geselekteer het, klik op "add to cart" (onder op die blad). Die totale bedrag wat betaal moet word sal aan die regterkant verskyn. Gaan dan na die kontrolepunt.

Die totale bedrag moet per ELEKTRONIESE OORBETALING in die bankrekening waarvan die inligting langsaan gegee is, betaal word. ‘n Bewys van betaling moet gestuur word aan sales@mathsilluminated.co.za. Sodra die betalingbewys ontvang is, sal die individuele aanbiedings per epos aan u gestuur word in die vorm van ‘n aanhegstuk.


Cart

Items in cart: 0
Total cost: R0
Review / Checkout


Contact Us
Name: School: Email: