Grade



Grondslag en Intermediere Fase uitgawe nou beskikbaar!

NA BO



Pakkette


hoërskool pakkete

Bankbesonderhede

Rekeningnaam: MATHS ILLUM
Bank : Capitec
Takkode: 470010
Rekeningnommer: 1366343938
Bestel die hele hoërskoolpakket van 130 aanbiedings deur die Pakketbestelvorm te voltooi en klik op STUUR. Hierdie opsie maak ekonomies meer sin omdat die koste van ‘n pakket aansienlik minder is as wanneer die aanbiedings individueel aangekoop word.

Sien die tabel hieronder: die ‘DUBBEL’-pakket het al die aanbiedings met alternatiewe skyfies in Engels en Afrikaans (130 aanbiedings) en die ‘ALBEI’-pakket sluit al die aanbiedings in Engels en Afrikaans afsonderlik (260 aanbiedings) in. Die ‘GEMENG’ opsie bevat afsonderlike Engelse en Afrikaanse aanbiedings vir graad 8 en 9, en dubbelmedium aanbiedings vir graad 10, 11 en 12.

GR 8GR 9GR 10GR 11GR 12PRYS
ENGELSEEEEER4500
AFRIKAANSAAAAAR4500
DUBBELDDDDDR5000
ALBEIE & AE & AE & AE & AE & AR5500
GEMENGE & AE & ADDDR5500


Primêre Skool Pakkette

Bestel die hele laerskoolpakket (kombinasie) van 130 aanbiedings deur die Pakketbestelvorm te voltooi en klik op STUUR. Alternatiewelik kan jy kies om net die graad 1-7 pakket of die Mental Maths pakket te bestel. Hierdie opsies maak ekonomies meer sin omdat die koste van ‘n pakket aansienlik minder is as wanneer die aanbiedings individueel aangekoop word.

Een TaalAlbei Tale
GRADE 1-7 R3500 R4000
MENTAL MATHS R3300 R3800
KOMBINASIE (GR 1-7 & MM) R5500 R6300


Alle pakkette sal op ‘n CD gekopieer word en aan u gestuur word per geregistreerde pos.

Die totale bedrag moet per ELEKTRONIESE OORBETALING in die bankrekening waarvan die inligting hierbo gegee is, betaal word. ‘n Bewys van betaling moet gestuur word aan sales@mathsilluminated.co.za. Sodra die betalingbewys ontvang is, sal die CD aan u gestuur word.

Pakketbestelvorm

Naam en Van:
Skool / Instituut:
Posadres:
Kontaknommer:
Eposadres:
Pakket:

Cart

Items in cart: 0
Total cost: R0
Hersien / Kontrolepunt


Kontak Ons
Naam: Skool: E-pos: